Geniet die avonture van Lollos en Lettie in die gemak van jou eie huis. Die Wimtv band met MARK HAZE, Justen Hosken en @stanley hill toor oudergewoonte weer met die musiek. Online ‌25 Jul - 29 Jul SAST (+02:00) 17:00 25 Jul 2020 - 20:00 29 Jul 2020 SAST (+02:00) Online Event. Info. This event has ended . Organiser. Nadine kom maak ‘n Kaapse draai wanneer sy haar eerste verskyning maak op die WimTV Biltong Sessies. Op 26 Desember word jy terug in tyd gevat na van die vertonings wat jy saam met die kunstenaars geniet het in die gemak van jou eie huis; of sien vir die eerste keer van die oomblikke wat jy dalk gemis het. Bok Radio se eerste Biltong sessie ten bate van Suid-Afrikaanse kunstenaars met Roan Ash, Juan Boucher, Loki Rothman, Mark Haze, Monique Steyn en Johan Liebenberg vind aanlyn plaas op Saterdag 11 April van 17h00 tot 19h00. Details. AFR | ENG. Ray Dylan is ferm gevestig as een van Suid-Afrika se gunsteling stemme en jy wil verseker nie hierdie Biltong Sessie mis nie. 1 Other Event. Howler, is the powerful event technology platform designed at the uppermost benchmarks of service and technology to help consumers and event organisers to make moments that matter. Ray Dylan is terug vir nog ‘n Biltong Sessie op die 12de Desember om 19:00 en na sy vorige fantastiese Country vertoning beloof hierdie om nog groter te wees. For International card payments, please click here and continue the booking process. Ons sal Saterdag vir jou n epos stuur met die skakel na die vertoning. This event has ended. Volg ons: AFR | ENG. Kontak ons op info@wimtv.net. Kaartjies vir hierdie aanlyn vertoning is beskikbaar by www.wimtv.net teen R55 per toestel. Kom geniet ‘n saam sing aand met jou gunsteling Neil Diamond treffers. Leah sal vanaf 14:00 op die verhoog wees, met deure wat om 12:00 oop maak met 'n verwelkomings drankie en spesiale aanbiedings van van KWV en Imagine. Kom geniet jou Sondagmiddag met goeie musiek, en die ongelooflike kos van sjef Jean-Louis Geldenhuys by die Heroes Restaurant. Info. Biltong Sessie - Elvis Blue. Kry jou maand kaartjie teen sleg R150 per toestel en geniet toegang tot 3 x Biltong Sessies en 3 x WimTV shows. Info. Organiser. Daar gaan beslis saam gedans word en die kleinspan sal boonop iets op ‘n prettige manier leer. Details. Biltong Sessie - Nadine. Maar voor ons hierdie jaar groet, is daar nog hope vermaak wat wag vir jou. 2020 is amper iets van die verlede. Jy kan uitsien na al haar grootste treffers, asook haar splinternuwe enkelsnit “Dromer”. Kaartjies kos slegs R45 per toestel en is beskikbaar by Howler. Die akteurs, Wynand, Heinrich, Albertus, Success, Christie en Jaco gaan jou laat skater van die lag terwyl Justen, Natisha, Yolandie, Le-Lue en Johan gaan sorg vir die musiek saam met die Tydloos en WimTv band. Hokaai stop die lorrie, want Ray Dylan is oppad na ‘n Biltong Sessie! Sy bekende treffers soos ‘Whisky en jy’, ‘In die Bosveld’ en ‘Ons word een’ sal jou voete laat jik.....maar jy mag nie dans nie :) Juan bring ook 'n paar van sy splinternuwe liedjies saam en dit beloof om 'n energieke vertoning te wees. Online ‌26 Sep - 29 Sep SAST (+02:00) 17:00 26 Sep 2020 - 06:00 29 Sep 2020 SAST (+02:00) Interested? Biltong Sessie - Jan Blohm. Sluit in 4 x Biltong Sessie Kaartjies en 4 x kaartjies na die splinternuwe gesels-program op WimTV elke Dinsdagaand. Heroes Restaurant. As 'n bonus, bring Wim TV vir jou hierdie Bonanza absoluut gratis! Op Saterdag 10 Oktober is dit partytjie tyd op die Biltong Sessie met die Musiek van ABBA!Of jy nou groot geword het in daai era, of jou voete begin envoudig net beweeg as jy die Musiek van ABBA hoor, is hierdie beslis ‘n Biltong Sessie wat jy nie wil misloop nie.Die Musiek van ABBA word gesing deur Nadia Louw, Johan Liebenberg, Justen Hosken en Rene van Reenen. Daar sal ook ’n ekstra teatervertoning wees op Donderdag 25 Februarie!!! Info. Sluit in … Daar sal ook ’n ekstra teatervertoning wees op Donderdag 25 Februarie!!! Die bekende groep Spoegwolf spog met ‘n nuwe album en watter beter plek om dit bekend te stel as op die WimTV Biltong Sessies! © 2021 Wim TV. Info. We use cookies to personalise content and ads, to provide social media features and to analyse our traffic. Wimpie and Natisha, Bok Radio DJ's, got married on the beautiful Eaglevlei Wine Estate near Stellenbosch. Op Saterdag 1 Augustus is Steve Hofmeyr terug vir nog ‘n Biltong Sessie en hierdie keer met die klanke van Neil Diamond.Steve word vergesel deur Andries Botha op kitaar, en daar is geen twyfel dat hierdie due se weergawe van Diamond se grootste treffers jou asem gaan wegblaas nie. Steve Hofmeyr is terug vir nog ‘n eksklusiewe vertoning op die Bok Radio Biltong Sessies! This event has ended. ... Indien jy nie na Heroes Restaurant toe kan kom nie, kan jy die vertoning Vrydag aand in jou eie huis geniet tydens die Biltong Sessie! Kry jou kaartjie NOU as jy saam met THEUNS JORDAAN wil kuier in die gemak van jou eie huis. R. 150 .00 Koop jou kaartjie nou! Juan Boucher is op die splinter nuwe WimTV Teater verhoog met ons eerste Biltong Sessie vir 2021. Jy kan die vertoning wêreldwyd aanlyn kyk en kaartjies koop op www.wimtv.net vir R55 per toestel of jy kan deel van die gehoor wees deur 'n e-pos te stuur na info@jamrocktheatre.co.za teen R75pp # BiltongSessie # JohnRockProphet # WimTv # BokRadio Details . Hierdié keer, regstreeks vanaf die splinternuwe WimTv teater. Sy nuwe album, Jenny, is pas vrygestel en ons sien uit daarna om dit vir die eerste keer te hoor regstreeks vanaf die Jamrock Teater. This event has ended. Voer u e-pos adres in om in te teken op ons nuusbrief. Biltong Sessie – Theuns Jordaan. Ons is trots om aan te kondig dat hy op Saterdag 26 September sy verskyning maak op die WimTV Biltong Sessies. Online ‌5 Sep - 8 Sep SAST (+02:00) 17:00 5 Sep 2020 - 06:00 8 Sep 2020 SAST (+02:00) Interested? Kaartjies beskikbaar by Howler teen slegs R45 per toeste Vanaand om 19h00 is John Rock Prophet op die Biltong Sessie verhoog! Organiser. Hy stel sy album, Elmboog na bo vry tydens die Bok Radio / BokTv en WimTv Biltong Sessie en jy kan deel van die gehoor wees! We also share information about your use of our site with our social media, advertising and analytics partners who may combine it with other information that you’ve provided to them or that they’ve collected from your use of their services. https://www.facebook.com/BokRadio/videos/biltong-sessie/841752446302171 Op Saterdag 12 September kan jy na hierdie manne kyk in die gemak van jou eie huis. WIM TV LIVE. Watch Biltong Sessie Bonanza in the comfort of your living room again. You consent to our cookies if you continue to use our website. Op Saterdag 21 November gaan ons die klanke van ELVIS PRESLEY herleef op die WimTV Biltong Sessie.Nicholis Louw se Tribute To Elvis vertoning saam met ‘n volle orkes gaan jou terug vat in tyd na ‘n era van Jailhouse Rock, Blue Suede Shoes en Suspicious Minds.Kry jou kaartjie nou vir slegs R55 en verbeel jou vir ‘n oomblik jy kyk na die koning van Rock ‘n Roll in die gemak van jou eie huis. Details. Lollos and Lettie kom al die pad van Lalaland af om die maatjies te kom verma … ak. Ontwikkel en onderhou deur. Op 26 Desember word jy terug in tyd gevat na van die vertonings wat jy saam met die kunstenaars geniet het in die gemak van jou eie huis; of sien vir die eerste keer van die oomblikke wat jy dalk gemis het. Maak seker jy is geregistreer en geniet hierdie spesiale kersgeskenk van ons aan jou.